CheckHie gee vir jou ‘n kiekie van jou huidige krediet situasie.
CheckHie is ‘n filiaal van AfriSkuld en word aangedryf deur XDS, ‘n betroubare kredietverslagplatform.
Ons is toegewy daaraan om vir jou die nodige insig te bied rondom verskillende finansiële gebeurtenisse in Suid-Afrika.
Dit is vir ons uiters belangrik om finansies verstaanbaar te maak in Afrikaans, veral vir die gewone ou op straat.
Jou kredietverslag is gratis en jy kan elke 6 (ses) maande ‘n nuwe verslag gratis aanvra.
Om die beste ervarings te bied, gebruik ons tegnologie soos webkoekies om toestelinligting te stoor en/of toegang te verkry. Toestemming tot hierdie tegnologieë sal ons in staat stel om data soos blaaigedrag of unieke ID's op hierdie webwerf te verwerk. Om toestemming nie toe te stem nie, of te onttrek, kan sekere kenmerke en funksies nadelig beïnvloed.
